Stiltetyd
Kategese Graad 9-10, Sondag 26 April 2020, Ds Ulrich OhlhoffWelkom by vandag se les: Stiltetyd.
Vir jou om hierdie les bevredigend te vind is dit belangrik dat jy alle elemente van die les sal deurwerk. Kyk die video as inleiding tot jou les en lees daarna die res van die les deur.
Graad 9 – 10
Vorige Lesse
Graad 9-10, Sondag 24 Mei 2020
Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.
Graad 9-10, Sondag 17 Mei 2020
Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek asook deelneem aan die gesprek
Graad 9-10, Sondag 10 Mei 2020
Welkom by vandag se les Skriflesing: Johannes 3:1-36 Nog inligting om jou te help. Nikodemus Was ‘n lid van die Joodse Raad, was ‘n Fariseër en dus ‘n man met hoë aansien. Dit sou dus ‘n skande gewees het indien hy sommer openlik na Jesus toe gekom het....
Meer oor ons
Media
Kontak
Privacy Policy
