Ander Kerke?

Kategese Graad 9-10, Sondag 17 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Ander Kerke?

 Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek asook deelneem aan die gesprek op jou graad se whatsapp groep. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Skriflesing 

1 Korintiërs 12:12-27

Besprekingsvrae

1. Die Bybel praat baie oor die eenheid van die kerk, hoekom dink jy is dit so belangrik?

2. Watter uitbeelding van die kerk en die verskillende dele hou jy die meeste van?

 

Week se uitdaging

Bel iemand in ‘n ander kerk en gesels met hulle oor hoe hulle gemeente werk en wat hulle styl is.

 

Graad 9 – 10

Vorige Lesse