Sakramente

Kategese Graad 9-10, Sondag 24 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Sakramente

 Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou daar is ook n bespreking op jou whatsapp groep. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Skriflesing

Markus 14:22-25 en Matteus 28:19-20

Besprekingsvrae

1. Wat beteken die doop vir jou?

2. Wat beteken die nagmaal vir jou?

3. Wat het jy al by ander mense oor die doop en nagmaal gehoor?

 

Week se uitdaging

Praat met jou ouers oor jou doop. Wanneer is jy gedoop en hoekom het hulle jou gedoop? 

Graad 9 – 10

Vorige Lesse