Eredienste
Kies een van die preke om daarna te luister, kyk of die teks te lees.EREDIENS OPNAMES
Hier is die nuutste erediens opnames
Om Christus te Ken
Wat is jy bereid om te doen vir iets wat baie waardevol is? Dit hang natuurlik af wat dit is…
Die Weg
In die vroeë 60’ jare ontstaan een van die grootste en bekendste bewegings in Amerika. Die hippie beweging.
Die krag wat die wêreld op sy knieë dwing
‘n Pa het eenkeer sy seuntjie na ‘n pretpark toe gevat vir sy verjaardag. Die seuntjie kon 6 maatjies kies om saam te gaan.
OUER PREKE
Wat is die Waarheid?
Ek is die weg, die waarheid en die lewe Inleiding Wat is die waarheid? Vir duisende jare word die vraag al gevra; wat is die waarheid? Filosowe het honderde boeke hieroor geskryf. Wetenskaplikes het verskeie wetenskaplike metodes ontwikkel om seker te maak...
As daar geen Paasfees was nie
Tema: “As daar geen Paasfees was nie..?” Ds. Org van der Watt Teks: 1 Kor. 15:12-20 Die ou mense, broers en susters, het altyd gesê: “As is verbrande hout…” En alhoewel ons dit weet en al te goed besef; Hoeveel keer hoor ons nie ander mense sê óf betrap ons...
Paasfees Vrydag – Die Stil Lydende Kneg
DIE STIL LYDENDE KNEG Goeie Vrydag 10 April 2020 – Ds.GD Victor Skriflesing : Jesaja 53:7-9 en 1 Petrus 2:21-25 Die lewe bestaan uit seisoene... daar is winters en somers, lente en herfs, tye van voorspoed en teleurstelling, goeie en slegte tye. En dalk...
Paasfees Donderdag – Lydensdiens
Ds Gert se Donderdag aand Lydensdiens. Kyk gerus na die video.
Ek verstaan nie genade nie
Ek verstaan nie genade nie. Hierdie is die refrein van ‘n liedjie wat Straatligkinders in my eerste jaar op universiteit uitgebring het. Vir ‘n teologie student wat studeer om genade te probeer verstaan het hierdie liedjie my baie laat dink. Onse Vader ek’s lief vir...
Prioriteite
Prioriteite
Ds Org preek vir ons oor Prioritieite.
Kyk gerus na die Video vir die boodskap.
Lig in die Donker
1. Skriflesing Johannes 8:12 - ‘n Ander keer het Jesus vir die mense gesê : “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat ware lewe gee.” Die Boodskap weergawe – Jesus praat toe verder met die mense : “wat...
Die koninkryk van God is ‘n skat
Skriflesing – Matteus 13:44-50.
Jesus het bykans altyd die koninkryk van God aan Sy dissipels verduidelik deur gelykenisse (stories) te vertel. In Matteus 13:44-50 kry ons drie kort gelykenisse wat saam ‘n baie kosbare boodskap oor die Koninkryk van God aan ons wil oordra.
Meer oor ons
Media
Kontak
Privacy Policy


