Paas Donderdag Lydensdiens

Ds Gert Victor - 9 April 2020

As gevolg van musiek kopieregte is daar ongelukking geen podcast van hierdie diens nie.  Kyk asseblief na die youtube video en beleef hierdie diens saam met ons.

Ds Gert se Donderdag aand Lydensdiens.  Beleef dit saam met ons in die video hierbo.

EREDIENSE

Nuutste Preke

Verloën jouself

Verloën jouself

Hierdie jaar gaan meer as ooit gekenmerk word deur groepe wat teenoor mekaar staan. Vanaf die kerk tot by die werk …