by admin | May 17, 2020 | Graad 7, Graad 8
Die Sakramente Kategese Graad 7-8, Sondag 17 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff Die Sakramente Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek....
by admin | May 17, 2020 | Graad 10, Graad 9
Ander Kerke? Kategese Graad 9-10, Sondag 17 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff Ander Kerke? Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek asook...
by admin | May 10, 2020 | Graad 4, Graad 5, Graad 6, Kategese
God se Koninkryk Kategese Graad 4-6, Sondag 10 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff Welkom by vandag se les: God se Koninkryk Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jougesin bespreek. Onthou...
by admin | May 10, 2020 | Graad 7, Graad 8, Kategese
Hoe aanbid ek God? Kategese Graad 7-8, Sondag 10 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff Welkom by vandag se les: Hoe aanbid ek God? Skriflesing Eksodus 20:1-11 Hier lees ons van die eerste 4 gebooie. Dit handel alles oor ons verhouding met God en hoe Hy wil hê ons moet...
by admin | May 10, 2020 | Graad 10, Graad 9, Kategese
Wat glo jy? Wat bely jy? Wat leef jy? Kategese Graad 9-10, Sondag 10 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff Welkom by vandag se les Skriflesing: Johannes 3:1-36 Nog inligting om jou te help. Nikodemus Was ‘n lid van die Joodse Raad, was ‘n Fariseër en dus ‘n man met hoë...
by admin | May 10, 2020 | Graad 1, Graad 2, Graad 3, Kategese
Graad 1 - 3 Sondag 26 April 2020 Welkom by vandag se les Hierdie les dien as kategese en kinderkerk vir die graad 1-3 kinders, maar kleuters sal ook daarby kan aanklank vind. Hierdie les sal net uit die onderstaande video bestaan. Kyk en luister mooi.. Graad 1...