by admin | Apr 26, 2020 | Graad 10, Graad 9
Stiltetyd Kategese Graad 9-10, Sondag 26 April 2020, Ds Ulrich Ohlhoff Welkom by vandag se les: Stiltetyd. Vir jou om hierdie les bevredigend te vind is dit belangrik dat jy alle elemente van die les sal deurwerk. Kyk die video as inleiding tot jou les en lees daarna...