Stiltetyd
Kategese Graad 9-10, Sondag 26 April 2020, Ds Ulrich OhlhoffWelkom by vandag se les: Stiltetyd.
Vir jou om hierdie les bevredigend te vind is dit belangrik dat jy alle elemente van die les sal deurwerk. Kyk die video as inleiding tot jou les en lees daarna die res van die les deur.
Graad 9 – 10
Vorige Lesse
Graad 7-10, Sondag 30 Augustus 2020
Welkom by week 7 van ‘n 7 weke reeks: Klere vir die Okkasie. Vanaand praat ons oor: Die swaard wat diep en fyn kan sny!
Graad 7-10, Sondag 23 Augustus 2020
Welkom by week 6 van ‘n 7 weke reeks: Klere vir die Okkasie. Vanaand praat ons oor: Groei in jou verlossing!
Graad 7-10, Sondag 16 Augustus 2020
Welkom by week 5 van ‘n 7 weke reeks : Klere vir die Okkasie. Vanaand praat ons oor: Geloof: ons geheime bestanddeel!
Meer oor ons
Media
Kontak
Privacy Policy


