by admin | Apr 26, 2020 | Eredienste
Agter Maskers en Afskortings Ds Gert Victor - 26 April 2020 AGTER MASKERS EN AFSKORTINGS Skriflesing : Openbaring 1 : 11-6, 9-13, 17-18 Ons wêreld het dramaties verander. Wie sou kon droom dat ons mekaar in die Supermark van agter gesigmaskers en deur...
by admin | Apr 19, 2020 | Eredienste
Wat is die Waarheid? Ds Ulrich Ohlhoff - 19 April 2020 Ek is die weg, die waarheid en die lewe Inleiding Wat is die waarheid? Vir duisende jare word die vraag al gevra; wat is die waarheid? Filosowe het honderde boeke hieroor geskryf. Wetenskaplikes het...
by admin | Apr 12, 2020 | Eredienste
As daar geen Paasfees was nie Ds Org van der Watt - 11 April 2020 (Paasfees Sondag) Tema: “As daar geen Paasfees was nie..?” Ds. Org van der Watt Teks: 1 Kor. 15:12-20 Die ou mense, broers en susters, het altyd gesê: “As is verbrande hout…” En alhoewel ons dit...
by admin | Apr 10, 2020 | Eredienste
Die Stil Lydende Kneg Ds Gert Victor - 10 April 2020 (Paas Vrydag) DIE STIL LYDENDE KNEG Goeie Vrydag 10 April 2020 – Ds.GD Victor Skriflesing : Jesaja 53:7-9 en 1 Petrus 2:21-25 Die lewe bestaan uit seisoene… daar is winters en somers, lente en...
by admin | Apr 9, 2020 | Eredienste
Paas Donderdag Lydensdiens Ds Gert Victor - 9 April 2020 As gevolg van musiek kopieregte is daar ongelukking geen podcast van hierdie diens nie. Kyk asseblief na die youtube video en beleef hierdie diens saam met ons. Ds Gert se Donderdag aand Lydensdiens. Beleef...
by admin | Apr 5, 2020 | Eredienste
Ek verstaan nie Genade nie Ds Ulrich Ohlhoff - 5 April 2020 Ek verstaan nie genade nie. Hierdie is die refrein van ‘n liedjie wat Straatligkinders in my eerste jaar op universiteit uitgebring het. Vir ‘n teologie student wat studeer om genade te probeer verstaan het...