by admin | Aug 16, 2020 | Graad 1, Graad 2, Graad 3, Kategese
Graad 1 - 3 (Kinderkerk) Sondag 16 Augustus 2020 Welkom by vandag se les Hierdie les dien as kategese en kinderkerk vir die graad 1-3 kinders, maar kleuters sal ook daarby kan aanklank vind. Hierdie les sal net uit die onderstaande video bestaan. Kyk en luister...
by admin | Aug 16, 2020 | Graad 4, Graad 5, Graad 6, Kategese
Sakramente Kategese Graad 4-6, Sondag 16 Augustus 2020, Ds Ulrich Ohlhoff Sakramente. Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook om...
by admin | Aug 16, 2020 | Graad 10, Graad 7, Graad 8, Graad 9, Kategese
Skild - Geloof Kategese Graad 7-10, Sondag 16 Augustus 2020, The Great Colab Klere vir die Okkasie – Skild – Geloof Goeie dag en baie welkom by jou kategese les vir vandag. Ons gaan hierdie kwartaal saam met ‘n klomp ander gemeentes hierdie kategese lesse...
by admin | Aug 9, 2020 | Eredienste
Dankbaar dat ek gered is Ds Ulrich Ohlhoff - 9 Augustus 2020 Geen Kategese Vandag Afkondigings DANKOFFERS Elektroniese Oorbetalings: NG Kerk Harrismith ABSA (334633). Tjekrek. Nr. 910580019 Dankbaar dat ek gered is Sondag 9 Augustus 2020 Skriflesing:...
by admin | Aug 2, 2020 | Graad 10, Graad 7, Graad 8, Graad 9, Kategese
Skoene - Bereidwilligheid Kategese Graad 7-10, Sondag 2 Augustus 2020, The Great Colab Klere vir die Okkasie – Skoene – Bereidwilligheid Goeie dag en baie welkom by jou kategese les vir vandag. Ons gaan hierdie kwartaal saam met ‘n klomp ander gemeentes...