by admin | Aug 23, 2020 | Eredienste
Dankbaar vir die Kerk Ds Gert Victor - 23 Augustus 2020 Kinderkerk en Kategese Afkondigings DANKOFFERS Elektroniese Oorbetalings: NG Kerk Harrismith ABSA (334633). Tjekrek. Nr. 910580019 Dankbaar vir die Kerk Sondag 23 Augustus 2020 ...
by admin | Aug 23, 2020 | Graad 10, Graad 7, Graad 8, Graad 9, Kategese
Helm - Verlossing Kategese Graad 7-10, Sondag 23 Augustus 2020, The Great Colab Klere vir die Okkasie – Helm – Verlossing Goeie dag en baie welkom by jou kategese les vir vandag. Ons gaan hierdie kwartaal saam met ‘n klomp ander gemeentes hierdie kategese...
by admin | Aug 23, 2020 | Eredienste, Graad 4, Graad 5, Graad 6
Ander Gelowe Kategese Graad 4-6, Sondag 23 Augustus 2020, Ds Ulrich Ohlhoff Ander Gelowe Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook...
by admin | Aug 23, 2020 | Graad 1, Graad 2, Graad 3, Kategese
Graad 1 - 3 (Kinderkerk) Sondag 23 Augustus 2020 Welkom by vandag se les Hierdie les dien as kategese en kinderkerk vir die graad 1-3 kinders, maar kleuters sal ook daarby kan aanklank vind. Hierdie les sal net uit die onderstaande video bestaan. Kyk en luister...
by admin | Aug 16, 2020 | Graad 4, Graad 5, Graad 6, Kategese
Sakramente Kategese Graad 4-6, Sondag 16 Augustus 2020, Ds Ulrich Ohlhoff Sakramente. Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook om...