Vrugte van die Gees

Kategese Graad 7-8, Sondag 7 Junie 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Vrugte van die Gees

Welkom by vandag se les. Die video boodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou daar is ook n bespreking op jou whatsapp groep. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Voor jy begin

Word eers stil en bid rustig tot die Here, gesels met Hom oor jou lewe, die week wat verby is, wat in jou hart en gedagtes leef en vra Hom om jou deur vandag se les te leer.

Skriflesing

Galasiërs 5:13-25.

 

Besprekingsvrae

1.     Is daar n eienskap wat jy nie weet wat dit beteken nie?

2.     Watter eienskap van die vrug van die Gees is vir jou moeilik?

3.     Watter eienskap is jou gunsteling?

4.     Hoe kan jy hierdie eienskappe gewoontes in jou lewe maak?

 

Uitdaging vir die week

Skryf 1 eienskap neer waarop jy die week wil fokus. Skryf neer hoe jy hierdie eienskap as gewoonte in jou lewe wil inoefen en vra die Heilige Gees om jou daarmee te help.. 


Graad 7 – 8

Vorige Lesse

Graad 7-10, Sondag 12 Julie 2020

Graad 7-10, Sondag 12 Julie 2020

Klere vir die Okkasie Goeie dag en baie welkom by jou kategese les vir vandag. Ons gaan hierdie kwartaal saam met ‘n klomp ander gemeentes hierdie kategese lesse deurgaan. Ons noem dit The Great Colab, want ons werk saam om vir jou goeie inhoud te verseker. Jy gaan...

Graad 7-8, Sondag 31 Mei 2020

Graad 7-8, Sondag 31 Mei 2020

Jy is ‘n kind van God.
Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek

Graad 7-8, Sondag 24 Mei 2020

Graad 7-8, Sondag 24 Mei 2020

Welkom by vandag se les. Die videoboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.