Ander gelowe

Kategese Graad 7-8, Sondag 24 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Ander Gelowe

Welkom by vandag se les. Die video boodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou daar is ook n bespreking op jou whatsapp groep. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Skriflesing – Johannes 3:16-21

 

Besprekingsvrae

1. Wat maak Christenskap anders as ander gelowe?

2. Het jy al met iemand oor ‘n ander geloof gepraat en hoe was dit?

3. Hoekom sal jy kies om in Jesus te bly glo?

 

Uitdaging vir die week

Gesels met jou ouers oor wat jy vandag geleer het. Vertel vir hulle wat Christenskap uniek maak en vra vir hulle wat is vir hulle spesiaal van Christenskap. Vra ook vir hulle hoekom hulle in Jesus glo.

 

Graad 7 – 8

Vorige Lesse