Jy is 'n Kind van God

Kategese Graad 7-8, Sondag 31 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Jy is ‘n kind van God

Welkom by vandag se les. Die video boodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou daar is ook n bespreking op jou whatsapp groep. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Voor jy begin

Word eers stil en bid rustig tot die Here, gesels met Hom oor jou lewe, die week wat verby is, wat in jou hart en gedagtes leef en vra Hom om jou deur vandag se les te leer.

Skriflesing

Lees gerus weer die volgende tekste rustig deur.

Jesaja 43:1-2

Psalm 139:13-17

Efesiërs 1:3-5,

1 Johannes 3:1.

 

Besprekingsvrae

  1. Hoe laat dit jou voel as jy weet hoe God oor jou dink?
  2. Wat beteken dit vir jou dat jy ‘n kind van God is?
  3. Hoe kan jy as kind van God gaan leef?

Uitdaging vir die week

Skryf hierdie week ‘n gebed/psalm/gedig/brief vir God waarin jy vir Hom dankie sê dat jy Sy kind mag wees. 


Graad 7 – 8

Vorige Lesse

Graad 7-10, Sondag 12 Julie 2020

Graad 7-10, Sondag 12 Julie 2020

Klere vir die Okkasie Goeie dag en baie welkom by jou kategese les vir vandag. Ons gaan hierdie kwartaal saam met ‘n klomp ander gemeentes hierdie kategese lesse deurgaan. Ons noem dit The Great Colab, want ons werk saam om vir jou goeie inhoud te verseker. Jy gaan...

Graad 7-8, Sondag 7 Junie 2020

Graad 7-8, Sondag 7 Junie 2020

Vrugte van die Gees
Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.

Graad 7-8, Sondag 24 Mei 2020

Graad 7-8, Sondag 24 Mei 2020

Welkom by vandag se les. Die videoboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.