Die Sakramente

Kategese Graad 7-8, Sondag 17 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Die Sakramente

Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou daar is ook n bespreking op jou whatsapp groep. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!! 

Skriflesing

Markus 14:22-25 en Matteus 28:19-20

 

Besprekingsvrae

1. Wat beteken die doop vir jou?

2. Wat beteken die nagmaal vir jou?

3. Wat het jy al by ander mense oor die doop en nagmaal gehoor?

 

Week se uitdaging

Gesels hierdie week met jou ouers oor die doop.  

Hoe verstaan hulle dit?  

Wanneer is jy gedoop?

Hoekom het hulle jou gedoop?

 

Graad 7 – 8

Vorige Lesse

Graad 7-8, Sondag 24 Mei 2020

Graad 7-8, Sondag 24 Mei 2020

Welkom by vandag se les. Die videoboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.

Graad 7-8, Sondag 10 Mei 2020

Graad 7-8, Sondag 10 Mei 2020

Welkom by vandag se les: Hoe aanbid ek God?   Skriflesing Eksodus 20:1-11 Hier lees ons van die eerste 4 gebooie. Dit handel alles oor ons verhouding met God en hoe Hy wil hê ons moet Hom aanbid. Opsommend is hierdie vier gebooie: 1. Daar is net een God. Hierdie...

Graad 7-8, 26 April 2020

Graad 7-8, 26 April 2020

Welkom by vandag se les: Die 4 Soli's Dit is belangrik dat jy elke gedeelte van hierdie les sal deurgaan. Kyk die video as inleiding en lees daarna die res van die les deur. Die 4 hoekstene van ons geloof Die video was kort, maar het eintlik baie inligting ingehad. Ek...