Paas Donderdag Lydensdiens
Ds Gert Victor - 9 April 2020As gevolg van musiek kopieregte is daar ongelukking geen podcast van hierdie diens nie. Kyk asseblief na die youtube video en beleef hierdie diens saam met ons.
Ds Gert se Donderdag aand Lydensdiens. Beleef dit saam met ons in die video hierbo.
EREDIENSE
Nuutste Preke
Dankbaar met my hele lewe
Ons het die afgelope paar weke die voorreg gehad om opnuut oor dankbaarheid te preek, te luister en te beleef.
Dankbaar oor die Skepping
Daar is onlangs ‘n studie gedoen oor die geloofsoortuigings van jong studente. Van die vrae wat hulle moes antwoord het gegaan oor die verhouding tussen geloof en wetenskap.
Dankbaar vir die Kerk
Ons is besig met ‘n paar temas oor “dankbaarheid”, en vandag staan ons stil by die gedagte “om dankbaar te wees oor die kerk.”
Meer oor ons
Media
Kontak
Privacy Policy


