Prioriteite

Ds Org vd Watt - 29 Maart 2020

Prioriteite

Ds Org preek vir ons oor Prioritieite.

Kyk gerus na die Video vir die boodskap.

EREDIENSE

Nuutste Preke

Graad 1-3, Sondag 10 Mei 2020

Graad 1-3, Sondag 10 Mei 2020

Welkom by vandag se les Hierdie les dien as kategese en kinderkerk vir die graad 1-3 kinders, maar kleuters sal ook daarby kan aanklank vind. Hierdie les sal net uit die onderstaande video bestaan. Kyk en luister mooi.. Graad 1 - 3 Vorige LesseMeer oor ons Wie ons...

Graad 9-10, Sondag 10 Mei 2020

Graad 9-10, Sondag 10 Mei 2020

Welkom by vandag se les   Skriflesing:  Johannes 3:1-36 Nog inligting om jou te help. Nikodemus  Was ‘n lid van die Joodse Raad, was ‘n Fariseër en dus ‘n man met hoë aansien. Dit sou dus ‘n skande gewees het indien hy sommer openlik na Jesus toe gekom het....

Graad 7-8, Sondag 10 Mei 2020

Graad 7-8, Sondag 10 Mei 2020

Welkom by vandag se les: Hoe aanbid ek God?   Skriflesing Eksodus 20:1-11 Hier lees ons van die eerste 4 gebooie. Dit handel alles oor ons verhouding met God en hoe Hy wil hê ons moet Hom aanbid. Opsommend is hierdie vier gebooie: 1. Daar is net een God. Hierdie...