Oggend Oordenkings

Luister gerus na die daaglikse oordenkings

EREDIENSTE

Nuutste Preke

Prioriteite

Prioriteite
Ds Org preek vir ons oor Prioritieite.
Kyk gerus na die Video vir die boodskap.

Lig in die Donker

1. Skriflesing Johannes 8:12 - ‘n Ander keer het Jesus vir die mense gesê : “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat ware lewe gee.” Die Boodskap weergawe – Jesus praat toe verder met die mense : “wat...

Die koninkryk van God is ‘n skat

Skriflesing – Matteus 13:44-50.
Jesus het bykans altyd die koninkryk van God aan Sy dissipels verduidelik deur gelykenisse (stories) te vertel. In Matteus 13:44-50 kry ons drie kort gelykenisse wat saam ‘n baie kosbare boodskap oor die Koninkryk van God aan ons wil oordra.