Oggend Oordenkings
Luister gerus na die daaglikse oordenkingsEREDIENSTE
Nuutste Preke
Agter Maskers en Afskortings
AGTER MASKERS EN AFSKORTINGS Skriflesing : Openbaring 1 : 11-6, 9-13, 17-18 Ons wêreld het dramaties verander. Wie sou kon droom dat ons mekaar in die Supermark van agter gesigmaskers en deur glas-afskortings sou groet, met ‘n botteltjie handreiniger as ekstra troos...
Wat is die Waarheid?
Ek is die weg, die waarheid en die lewe Inleiding Wat is die waarheid? Vir duisende jare word die vraag al gevra; wat is die waarheid? Filosowe het honderde boeke hieroor geskryf. Wetenskaplikes het verskeie wetenskaplike metodes ontwikkel om seker te maak...
As daar geen Paasfees was nie
Tema: “As daar geen Paasfees was nie..?” Ds. Org van der Watt Teks: 1 Kor. 15:12-20 Die ou mense, broers en susters, het altyd gesê: “As is verbrande hout…” En alhoewel ons dit weet en al te goed besef; Hoeveel keer hoor ons nie ander mense sê óf betrap ons...


