Oggend Oordenkings
Luister gerus na die daaglikse oordenkingsEREDIENSTE
Nuutste Preke
‘n Tafel in die Woestyn
Waarskynlik het meeste van julle al die storie gehoor van die man wat in die berg gaan stap het… sy voet gly toe, en hy val teen ‘n hoeë krans af.
Wat is Kerk?
Wat is kerk is ‘n vraag wat al vir eeue deur verskillende teoloë geantwoord is. Dit is ‘n vraag wat vandag weer baie sterk gevra word. Wat is kerk en hoe lyk kerk tydens ‘n pandemie? Hoe lyk en funksioneer kerk in ‘n grendeltyd?
Sondag 3 Mei 2020
Die Weg tot Saligheid…?
Ons teks; liewe vriende; laat ons aansluit by ‘n buitengewone ‘kerkdiens’.


