Oggend Oordenkings

Luister gerus na die daaglikse oordenkings

EREDIENSTE

Nuutste Preke

Pinkster Sondag, 24 Mei 2020

Pinkster Sondag, 24 Mei 2020

Volgelinge van Christus is anders as mense wat Jesus nie ken nie. Ons sien dit in die eerste sewe verse van Efesiërs 5.

Gestuur met die Gees en die Waarheid

Gestuur met die Gees en die Waarheid

Broers en susters, hier hoor ons dat die dissipels van die Here Jesus nóú, na sy dood, alleen en in stilte daar in die bo-kamer sit…

Hemelvaart

Hemelvaart

Die beste storie van alle tye, die goeie nuus vir hierdie wêreld, is die storie van Jesus. ‘n Ware verhaal, wat beslis aan al die vereistes van ‘n goeie storie voldoen.