Oggend Oordenkings
Luister gerus na die daaglikse oordenkingsEREDIENSTE
Nuutste Preke
Pinkster Woensdag, 27 Mei 2020
In vers 18 kry ons ‘n baie moeilike opdrag – “Laat julle voortdurend vervul met die Gees.” Dit beteken om die totale permanente beheer van jou lewe oor te gee aan God
Pinkster Dinsdag, 26 Mei 2020
Paulus se hoofdoel is om Christus-volgelinge aan te moedig om anders te wees omdat hulle in ‘n verhouding is met die Here Jesus Christus.
Pinkster Maandag, 25 Mei 2020
Paulus praat ernstig met Christus-volgelinge oor hulle lewe voor God. In hoofstuk 4 sê hy dit is ‘n nederige, afhanklike, afgesonderde lewe,


