Swaard - Gees en God se Woord
Kategese Graad 7-10, Sondag 30 Augustus 2020, The Great ColabKlere vir die Okkasie – Swaard – Gees en God se Woord
Goeie dag en baie welkom by jou kategese les vir vandag. Ons gaan hierdie kwartaal saam met ‘n klomp ander gemeentes hierdie kategese lesse deurgaan. Ons noem dit The Great Colab, want ons werk saam om vir jou goeie inhoud te verseker. Jy gaan soos gewoonlik die onderstaande video kyk, wat bestaan uit ‘n belangrike boodskap. Na jy die video gekyk het, is daar vir jou ‘n pdf file met inligting wat jy kan deurlees, jy sal sien daar is besprekingsvrae wat jy saam met jou groep op whatsapp kan bespreek. Probeer asb elke week deelneem aan die gesprek.
.
PDF Lesmateriaal
Hierdie week se lesmateriaal is in ‘n PDF beskikbaar. Laai dit af of lees dit sommer hier op die webblad. Volg die skakel.
Graad 9 – 10
Vorige Lesse
Graad 7-10, Sondag 23 Augustus 2020
Welkom by week 6 van ‘n 7 weke reeks: Klere vir die Okkasie. Vanaand praat ons oor: Groei in jou verlossing!
Graad 7-10, Sondag 16 Augustus 2020
Welkom by week 5 van ‘n 7 weke reeks : Klere vir die Okkasie. Vanaand praat ons oor: Geloof: ons geheime bestanddeel!
Graad 7-10, Sondag 2 Augustus 2020
Is jy gereed vir die langpad? Is die skoene aan jou voete gemaak vir die langpad? Almal van ons het al ‘n stel afgetrap met nuwe skoene!
Meer oor ons
Media
Kontak
Privacy Policy