Die liggaam van Christus

Kategese Graad 4-6, Sondag 30 Augustus 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Die liggaam van Christus

Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Voor jy begin

Word eers stil en bid rustig tot die Here, gesels met Hom oor jou lewe, die week wat verby is, wat in jou hart en gedagtes leef en vra Hom om jou deur vandag se les te leer.

Skriflesing

1 Korintiërs 12:12-27

Besprekingsvrae

  1. Waar dink jy sal jy graag by die kerk betrokke wil wees?
  2. Waar kan God jou gebruik?
  3. Verstaan jy die beeld van die kerk wat as liggaam werk?

Gebed


Here dankie dat ek deel is van U liggaam, help my om my deel te doen.

Uitdaging vir die week

Vra jou ouers wat hulle dink jy goed kan doen en waar jy vir God kan werk?

Graad 4 – 6

Vorige Lesse

Graad 4-6, Sondag 26 Julie 2020

Graad 4-6, Sondag 26 Julie 2020

Hoe luister ek na God?
Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees

Graad 4-6, Sondag 19 Julie 2020

Graad 4-6, Sondag 19 Julie 2020

Dissipelskap Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!! Het jy laasweek se uitdaging gedoen en...

Graad 4-6, Sondag 12 Julie 2020

Graad 4-6, Sondag 12 Julie 2020

Goeie môre en baie welkom by vandag se kategese les. Vandag wil ek vir julle vertel van ‘n man wie se naam verander het.