Helm - Verlossing

Kategese Graad 7-10, Sondag 23 Augustus 2020, The Great Colab

Klere vir die Okkasie – Helm – Verlossing

Goeie dag en baie welkom by jou kategese les vir vandag. Ons gaan hierdie kwartaal saam met ‘n klomp ander gemeentes hierdie kategese lesse deurgaan. Ons noem dit The Great Colab, want ons werk saam om vir jou goeie inhoud te verseker. Jy gaan soos gewoonlik die onderstaande video kyk, wat bestaan uit ‘n belangrike boodskap. Na jy die video gekyk het, is daar vir jou ‘n pdf file met inligting wat jy kan deurlees, jy sal sien daar is besprekingsvrae wat jy saam met jou groep op whatsapp kan bespreek. Probeer asb elke week deelneem aan die gesprek.

.

PDF Lesmateriaal

Hierdie week se lesmateriaal is in ‘n PDF beskikbaar.  Laai dit af of lees dit sommer hier op die webblad.  Volg die skakel.

Graad 9 – 10

Vorige Lesse

Graad 7-10, Sondag 26 Julie 2020

Graad 7-10, Sondag 26 Julie 2020

Borsharnas van Vryspraak.
Het jy al ooit skuldgevoelens gehad oor iets? Of is dit net ander jongmense wat sulke probleme het?

Graad 7-10, Sondag 19 Julie 2020

Graad 7-10, Sondag 19 Julie 2020

Klere vir die Okkasie - Dis die Waarheid wat ons vry maak! Goeie dag en baie welkom by jou kategese les vir vandag. Ons gaan hierdie kwartaal saam met ‘n klomp ander gemeentes hierdie kategese lesse deurgaan. Ons noem dit The Great Colab, want ons werk saam om vir jou...

Graad 7-10, Sondag 12 Julie 2020

Graad 7-10, Sondag 12 Julie 2020

Klere vir die Okkasie Goeie dag en baie welkom by jou kategese les vir vandag. Ons gaan hierdie kwartaal saam met ‘n klomp ander gemeentes hierdie kategese lesse deurgaan. Ons noem dit The Great Colab, want ons werk saam om vir jou goeie inhoud te verseker. Jy gaan...