Dankbaar vir God se Voorsienigheid

Ds Org van der Watt - 16 Augustus 2020

DANKOFFERS

Elektroniese Oorbetalings:

NG Kerk Harrismith

ABSA (334633).

Tjekrek. Nr. 910580019

Dankbaar vir God se Voorsienigheid 

Sondag 16 Augustus 2020

Skriflesing: Matteus 6:25-34

 

EREDIENSE

Nuutste Preke

God se Wegkruipers-Kinders

God se Wegkruipers-Kinders

Adam en Eva… Seker een van die 1ste verhale wat almal van ons as kind leer ken het… En gevolglik ook altyd weer een van die eerstes wat ons weer vir ons kinders vertel…

Groot is U Trou

Groot is U Trou

Die boek Klaagliedere bestaan uit ‘n reeks treurliedere en klagtes geskryf teen agtergrond van die Babiloniese inval en vernietiging van Jerusalem…

Hoekom leef jy?

Hoekom leef jy?

Hoekom staan jy op in die oggend? Ek bedoel nou behalwe vir jou wekker wat afgaan of jy wat genoeg geslaap het.