Dankbaar vir God se Voorsienigheid

Ds Org van der Watt - 16 Augustus 2020

DANKOFFERS

Elektroniese Oorbetalings:

NG Kerk Harrismith

ABSA (334633).

Tjekrek. Nr. 910580019

Dankbaar vir God se Voorsienigheid 

Sondag 16 Augustus 2020

Skriflesing: Matteus 6:25-34

 

EREDIENSE

Nuutste Preke

Wat is Kerk?

Wat is Kerk?

Wat is kerk is ‘n vraag wat al vir eeue deur verskillende teoloë geantwoord is. Dit is ‘n vraag wat vandag weer baie sterk gevra word. Wat is kerk en hoe lyk kerk tydens ‘n pandemie? Hoe lyk en funksioneer kerk in ‘n grendeltyd?

Sondag 3 Mei 2020

Sondag 3 Mei 2020

Die Weg tot Saligheid…?
Ons teks; liewe vriende; laat ons aansluit by ‘n buitengewone ‘kerkdiens’.

Agter Maskers en Afskortings

Agter Maskers en Afskortings

AGTER MASKERS EN AFSKORTINGS  Skriflesing : Openbaring 1 : 11-6, 9-13, 17-18  Ons wêreld het dramaties verander. Wie sou kon droom dat ons mekaar in die Supermark van agter gesigmaskers en deur glas-afskortings sou groet, met ‘n botteltjie handreiniger as ekstra troos...