Vergifnis

Kategese Graad 4-6, Sondag 2 Augustus 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Vergifnis

Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Voor jy begin

Word eers stil en bid rustig tot die Here, gesels met Hom oor jou lewe, die week wat verby is, wat in jou hart en gedagtes leef en vra Hom om jou deur vandag se les te leer.

Skriflesing

Matteus 6:14-15 en Matteus 18:21-35

Besprekingsvrae

1.   Wie moet jy vandag probeer vergewe?

2.   Is jy dankbaar dat God jou vergewe?

3.   Wat het jy vandag nuut van die Bybel, God en jouself geleer?

Kom ons bid saam…

Here dankie dat U my vergewe het! Help my om ander ook te vergewe. Amen.

Uitdaging vir die week

Lees weer die skrifgedeeltes deur en probeer Matteus 6:14-15 uit jou kop leer.

Graad 4 – 6

Vorige Lesse

Graad 4-6, Sondag 26 Julie 2020

Graad 4-6, Sondag 26 Julie 2020

Hoe luister ek na God?
Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees

Graad 4-6, Sondag 19 Julie 2020

Graad 4-6, Sondag 19 Julie 2020

Dissipelskap Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!! Het jy laasweek se uitdaging gedoen en...

Graad 4-6, Sondag 12 Julie 2020

Graad 4-6, Sondag 12 Julie 2020

Goeie môre en baie welkom by vandag se kategese les. Vandag wil ek vir julle vertel van ‘n man wie se naam verander het.