Hoe Luister ek na God?

Kategese Graad 4-6, Sondag 26 Julie 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Hoe luister ek na God?

Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Voor jy begin

Word eers stil en bid rustig tot die Here, gesels met Hom oor jou lewe, die week wat verby is, wat in jou hart en gedagtes leef en vra Hom om jou deur vandag se les te leer.

Skriflesing

Johannes 10:1-5 en 1 Konings 19:11-13

Besprekingsvrae

  1. Hoe gereeld lees jy jou Bybel?
  2. Hoe kan jy die Here se stem hoor, behalwe deur die Bybel te lees?
  3. Vertel ‘n storie waar jy al die Here beleef het. 

Kom ons bid saam…

Here ek wil graag na U luister, help my om elke dag bewus te wees van dit wat U vir my wil sê. Amen.

Uitdaging vir die week

Probeer hierdie week fyn luister na wat die Here vir jou wil sê in die Bybel, deur ander mense en die natuur.

Graad 4 – 6

Vorige Lesse

Graad 4-6, Sondag 7 Junie 2020

Graad 4-6, Sondag 7 Junie 2020

Ons kan glo al sien ons nie.
Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.

Graad 4-6, Sondag 31 Mei 2020

Graad 4-6, Sondag 31 Mei 2020

Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek

Graad 4-6, Sondag 24 Mei 2020

Graad 4-6, Sondag 24 Mei 2020

Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.