Dissipelskap

Kategese Graad 4-6, Sondag 19 Julie 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Dissipelskap

Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Het jy laasweek se uitdaging gedoen en uitgevind wat dit beteken om ‘n dissipel te wees? Indien ja, baie mooi! Indien jy vergeet het, gaan jy vandag leer wat dit beteken om ‘n dissipel te wees.

Voor jy begin

Word eers stil en bid rustig tot die Here, gesels met Hom oor jou lewe, die week wat verby is, wat in jou hart en gedagtes leef en vra Hom om jou deur vandag se les te leer.

Skriflesing

Fillipense 5:1-11

 

Besprekingsvrae

  1. Wat beteken dit om ‘n dissipel te wees?
  2. Hoe kan y vandag Jesus se dissipel wees?
  3. Wat was Jesus se groot reël, wat jy ook kan volg in jou eie lewe?

 

Kom ons bid saam…

Here, ek wil U volg, ek wil leef soos U geleef het, help my om U lief te hê met my hele hart, siel en verstand en my naaste soos myself. Amen.

 

Uitdaging vir die week

Gesels met jou ouers oor hoe hulle na God luister?

Graad 4 – 6

Vorige Lesse

Graad 4-6, Sondag 7 Junie 2020

Graad 4-6, Sondag 7 Junie 2020

Ons kan glo al sien ons nie.
Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.

Graad 4-6, Sondag 31 Mei 2020

Graad 4-6, Sondag 31 Mei 2020

Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek

Graad 4-6, Sondag 24 Mei 2020

Graad 4-6, Sondag 24 Mei 2020

Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.