Welkom by vandag se les: Ons is wonderlik gemaak Hierdie les dien as kategese en kinderkerk vir die graad 1-3 kinders, maar kleuters sal ook daarby kan aanklank vind. In hierdie les sal die grootste gedeelte van die les uit die onderstaande video bestaan. Kyk en...