Vrugte van die Gees
Kategese Graad 7-8, Sondag 7 Junie 2020, Ds Ulrich OhlhoffVrugte van die Gees
Welkom by vandag se les. Die video boodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou daar is ook ‘n bespreking op jou whatsapp groep. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!
Voor jy begin
Word eers stil en bid rustig tot die Here, gesels met Hom oor jou lewe, die week wat verby is, wat in jou hart en gedagtes leef en vra Hom om jou deur vandag se les te leer.
Vrugte van die Gees
Graad 7 – 8
Vorige Lesse
Graad 7-8, Sondag 17 Mei 2020
Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.
Graad 7-8, Sondag 10 Mei 2020
Welkom by vandag se les: Hoe aanbid ek God? Skriflesing Eksodus 20:1-11 Hier lees ons van die eerste 4 gebooie. Dit handel alles oor ons verhouding met God en hoe Hy wil hê ons moet Hom aanbid. Opsommend is hierdie vier gebooie: 1. Daar is net een God. Hierdie...
Graad 7-8, 26 April 2020
Welkom by vandag se les: Die 4 Soli's Dit is belangrik dat jy elke gedeelte van hierdie les sal deurgaan. Kyk die video as inleiding en lees daarna die res van die les deur. Die 4 hoekstene van ons geloof Die video was kort, maar het eintlik baie inligting ingehad. Ek...
Meer oor ons
Media
Kontak
Privacy Policy
