Vrugte van die Gees
Kategese Graad 7-8, Sondag 7 Junie 2020, Ds Ulrich OhlhoffVrugte van die Gees
Welkom by vandag se les. Die video boodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou daar is ook ‘n bespreking op jou whatsapp groep. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!
Voor jy begin
Word eers stil en bid rustig tot die Here, gesels met Hom oor jou lewe, die week wat verby is, wat in jou hart en gedagtes leef en vra Hom om jou deur vandag se les te leer.
Vrugte van die Gees
Graad 7 – 8
Vorige Lesse
Graad 7-10, Sondag 2 Augustus 2020
Is jy gereed vir die langpad? Is die skoene aan jou voete gemaak vir die langpad? Almal van ons het al ‘n stel afgetrap met nuwe skoene!
Graad 7-10, Sondag 26 Julie 2020
Borsharnas van Vryspraak.
Het jy al ooit skuldgevoelens gehad oor iets? Of is dit net ander jongmense wat sulke probleme het?
Graad 7-10, Sondag 19 Julie 2020
Klere vir die Okkasie - Dis die Waarheid wat ons vry maak! Goeie dag en baie welkom by jou kategese les vir vandag. Ons gaan hierdie kwartaal saam met ‘n klomp ander gemeentes hierdie kategese lesse deurgaan. Ons noem dit The Great Colab, want ons werk saam om vir jou...
Meer oor ons
Media
Kontak
Privacy Policy


