Jesus roep Sy dissipels

Kategese Graad 4-6, Sondag 31 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Jesus roep Sy Dissipels

Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou daar is ook n bespreking op jou whatsapp groep. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Graad 4-6: Jesus roep Sy dissipels

by Ds Ulrich Ohlhoff

Skriflesing – Markus 1:16-20; Lukas 5:1-11

Besprekingsvrae

  1. Hoe dink jy was dit vir die dissipels om deur Jesus geroep te word?
  2. As Jesus jou vandag as dissipel roep sal jy ja sê?
  3. Hoe kan ons dit regkry om Jesus te volg en Sy dissipel te wees?

Onthou Jesus het jou al klaar geroep om Sy dissipel te wees. Hy wil hê jy moet leef, soos Hy geleef het. Dit is hoe ons Hom volg.

Uitdaging vir die week

Gesels met jou ouers oor wanneer dit soms moeilik is om die regte besluite te maak en wat dit van ons vra om dissipels te wees.

Graad 4 – 6

Vorige Lesse

Graad 4-6, Sondag 2 Augustus 2020

Graad 4-6, Sondag 2 Augustus 2020

Vergifnis.
Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.

Graad 4-6, Sondag 26 Julie 2020

Graad 4-6, Sondag 26 Julie 2020

Hoe luister ek na God?
Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees

Graad 4-6, Sondag 19 Julie 2020

Graad 4-6, Sondag 19 Julie 2020

Dissipelskap Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!! Het jy laasweek se uitdaging gedoen en...