Om nooit weer dors te kry nie

Kategese Graad 4-6, Sondag 24 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Om nooit weer dors te kry nie

Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou daar is ook n bespreking op jou whatsapp groep. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Skriflesing – Johannes 4:1-15

Besprekingsvrae

 

1. Waar het Jesus met die vrou gepraat?

2. Wat moet ek doen om die ewige lewe te kan kry?

3. Waarmee vergelyk Jesus die ewige lewe?

 

Uitdaging vir die week

Vertel hierdie week vir iemand wat jy vandag geleer het. Dit kan ‘n ouma, oupa, boetie, sussie of enige iemand anders wat jy wil wees. As jy kan stuur dan vir jou kategese leier wat die mense gesê het na jy hulle vertel het van Jesus wat ons dors les met die ewige lewe.

Graad 4 – 6

Vorige Lesse

Graad 4-6, Sondag 12 Julie 2020

Graad 4-6, Sondag 12 Julie 2020

Goeie môre en baie welkom by vandag se kategese les. Vandag wil ek vir julle vertel van ‘n man wie se naam verander het.

Graad 4-6, Sondag 7 Junie 2020

Graad 4-6, Sondag 7 Junie 2020

Ons kan glo al sien ons nie.
Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.

Graad 4-6, Sondag 31 Mei 2020

Graad 4-6, Sondag 31 Mei 2020

Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek