Kategese Graad 4-6

Sondag 17 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Welkom by vandag se les: Jesus word gebore

Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Skriflesing

Lees gerus Lukas 2:1-20 saam met jou gesin deur.

Besprekingsvrae

1. Wat beteken Jesus se geboorte vir ons?

2. Waar is Jesus gebore?

3. Wie het Jesus kom besoek?

Week se uitdaging

Hou hierdie week partytjie saam met jou gesin en as julle kan gee klein geskenkies vir mekaar. 

Graad 4 – 6

Vorige Lesse

Graad 4-6, Sondag 24 Mei 2020

Graad 4-6, Sondag 24 Mei 2020

Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.

Graad 4-6, Sondag 10 Mei 2020

Graad 4-6, Sondag 10 Mei 2020

Welkom by vandag se les: God se Koninkryk Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jougesin bespreek. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!! Skriflesing Die volgende gelykenisse...

Graad 4-6, 26 April 2020

Graad 4-6, 26 April 2020

Welkom by vandag se les: Sadrag, Mesag en Abednego Ons hoop jy gaan vandag se les baie geniet. Kyk die video vir ‘n inleiding en lees daarna die res van die les deur. God het alles wonderlike geskep, ook my en jou! Ons lees in Genesis hoe wonderlik God die aarde...