Kategese Graad 4-6

Sondag 17 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Welkom by vandag se les: Jesus word gebore

Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Skriflesing

Lees gerus Lukas 2:1-20 saam met jou gesin deur.

Besprekingsvrae

1. Wat beteken Jesus se geboorte vir ons?

2. Waar is Jesus gebore?

3. Wie het Jesus kom besoek?

Week se uitdaging

Hou hierdie week partytjie saam met jou gesin en as julle kan gee klein geskenkies vir mekaar. 

Graad 4 – 6

Vorige Lesse

Graad 4-6, Sondag 12 Julie 2020

Graad 4-6, Sondag 12 Julie 2020

Goeie môre en baie welkom by vandag se kategese les. Vandag wil ek vir julle vertel van ‘n man wie se naam verander het.

Graad 4-6, Sondag 7 Junie 2020

Graad 4-6, Sondag 7 Junie 2020

Ons kan glo al sien ons nie.
Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.

Graad 4-6, Sondag 31 Mei 2020

Graad 4-6, Sondag 31 Mei 2020

Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek