Kategese Graad 4-6

Sondag 17 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Welkom by vandag se les: Jesus word gebore

Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Skriflesing

Lees gerus Lukas 2:1-20 saam met jou gesin deur.

Besprekingsvrae

1. Wat beteken Jesus se geboorte vir ons?

2. Waar is Jesus gebore?

3. Wie het Jesus kom besoek?

Week se uitdaging

Hou hierdie week partytjie saam met jou gesin en as julle kan gee klein geskenkies vir mekaar. 

Graad 4 – 6

Vorige Lesse

Graad 4-6, Sondag 2 Augustus 2020

Graad 4-6, Sondag 2 Augustus 2020

Vergifnis.
Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.

Graad 4-6, Sondag 26 Julie 2020

Graad 4-6, Sondag 26 Julie 2020

Hoe luister ek na God?
Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees

Graad 4-6, Sondag 19 Julie 2020

Graad 4-6, Sondag 19 Julie 2020

Dissipelskap Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!! Het jy laasweek se uitdaging gedoen en...