God se Koninkryk

Kategese Graad 4-6, Sondag 10 Mei 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Welkom by vandag se les: God se Koninkryk

Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jougesin bespreek. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Skriflesing

Die volgende gelykenisse kan saam as gesin gelees word en daarna kan die besprekingsvrae saam bespreek word.

Die gelykenis van die saaier Lukas 8:4-15

Die gelykenis van die lamp Lukas 8:16-18

Die verlore gelykenisse Lukas 15

Besperkingsvrae

1. Hoe lyk God se Koninkryk?

2. Hoe word ons deel van God se Koninkryk?

3. Hoe kan ons as gesin in God se Koninkryk leef?

4. Hoe kan ek mense lief hê?

5. Wat het jy vandag nuut geleer oor God se Koninkryk?

6. Wat is jou gunsteling storie van Jesus?

 

Week se uitdaging

Kies een aktiwiteit wat jy hierdie week kan doen om God se Koninkryk vir mense te wys. Vertel dan op julle whatsapp groep wat jy gedoen het.

Gebed

Here dankie vir U koninkryk. Dankie dat ek daarvan deel kan wees. Ek is lief vir U. Amen.

Graad 4 – 6

Vorige Lesse

Graad 4-6, Sondag 12 Julie 2020

Graad 4-6, Sondag 12 Julie 2020

Goeie môre en baie welkom by vandag se kategese les. Vandag wil ek vir julle vertel van ‘n man wie se naam verander het.

Graad 4-6, Sondag 7 Junie 2020

Graad 4-6, Sondag 7 Junie 2020

Ons kan glo al sien ons nie.
Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.

Graad 4-6, Sondag 31 Mei 2020

Graad 4-6, Sondag 31 Mei 2020

Welkom by vandag se les. Die stemboodskap dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek