God het my Wonderlik Gemaak
Kategese Graad 1-3, Sondag 26 April 2020Welkom by vandag se les: Ons is wonderlik gemaak
Hierdie les dien as kategese en kinderkerk vir die graad 1-3 kinders, maar kleuters sal ook daarby kan aanklank vind. In hierdie les sal die grootste gedeelte van die les uit die onderstaande video bestaan. Kyk en luister mooi. Daar is ook bykomende inligting en besprekingsvrae wat julle in die gesin kan bespreek.
Vers van die dag
“Nog voordat jy gevorm is, het Ek jou geken, nog voordat jy gebore is het Ek jou aan My gewy!”
Graad 1 – 3
Vorige Lesse
Graad 1-3, Sondag 2 Augustus 2020
Hierdie les is vir die Graad 1-3’s, maar kleuters sal ook daarby aanklank vind.
Graad 1-3, Sondag 26 Julie 2020
Hierdie les is bedoen vir Graad 1 – 3, maar kleuters sal ook daarby aanklank vind.
Graad 1-3, Sondag 19 Julie 2020
Welkom by vandag se les Hierdie les dien as kategese en kinderkerk vir die graad 1-3 kinders, maar kleuters sal ook daarby kan aanklank vind. Hierdie les sal net uit die onderstaande video bestaan. Kyk en luister mooi.. Graad 1 - 3 Vorige LesseMeer oor ons Wie ons...
Meer oor ons
Media
Kontak
Privacy Policy
