Die 4 Soli's
Kategese Graad 7-8, Sondag 26 April 2020, Ds Ulrich OhlhoffWelkom by vandag se les: Die 4 Soli’s
Dit is belangrik dat jy elke gedeelte van hierdie les sal deurgaan. Kyk die video as inleiding en lees daarna die res van die les deur.
Graad 7 – 8
Vorige Lesse
Graad 7-10, Sondag 2 Augustus 2020
Is jy gereed vir die langpad? Is die skoene aan jou voete gemaak vir die langpad? Almal van ons het al ‘n stel afgetrap met nuwe skoene!
Graad 7-10, Sondag 26 Julie 2020
Borsharnas van Vryspraak.
Het jy al ooit skuldgevoelens gehad oor iets? Of is dit net ander jongmense wat sulke probleme het?
Graad 7-10, Sondag 19 Julie 2020
Klere vir die Okkasie - Dis die Waarheid wat ons vry maak! Goeie dag en baie welkom by jou kategese les vir vandag. Ons gaan hierdie kwartaal saam met ‘n klomp ander gemeentes hierdie kategese lesse deurgaan. Ons noem dit The Great Colab, want ons werk saam om vir jou...
Meer oor ons
Media
Kontak
Privacy Policy


