Paas Donderdag Lydensdiens

Ds Gert Victor - 9 April 2020

As gevolg van musiek kopieregte is daar ongelukking geen podcast van hierdie diens nie.  Kyk asseblief na die youtube video en beleef hierdie diens saam met ons.

Ds Gert se Donderdag aand Lydensdiens.  Beleef dit saam met ons in die video hierbo.

EREDIENSE

Nuutste Preke

Hoe red ‘n mens jou lewe

Hoe red ‘n mens jou lewe

Ons leef vandag in ongekarteerde tye. Nêrens in die geskiedenis was daar sóveel onsekerhede oor die lewe en die toekoms as juis nou nie. Ek hoef nie uit…

God se Wegkruipers-Kinders

God se Wegkruipers-Kinders

Adam en Eva… Seker een van die 1ste verhale wat almal van ons as kind leer ken het… En gevolglik ook altyd weer een van die eerstes wat ons weer vir ons kinders vertel…

Groot is U Trou

Groot is U Trou

Die boek Klaagliedere bestaan uit ‘n reeks treurliedere en klagtes geskryf teen agtergrond van die Babiloniese inval en vernietiging van Jerusalem…