Paas Donderdag Lydensdiens

Ds Gert Victor - 9 April 2020

As gevolg van musiek kopieregte is daar ongelukking geen podcast van hierdie diens nie.  Kyk asseblief na die youtube video en beleef hierdie diens saam met ons.

Ds Gert se Donderdag aand Lydensdiens.  Beleef dit saam met ons in die video hierbo.

EREDIENSE

Nuutste Preke

Agter Maskers en Afskortings

Agter Maskers en Afskortings

AGTER MASKERS EN AFSKORTINGS  Skriflesing : Openbaring 1 : 11-6, 9-13, 17-18  Ons wêreld het dramaties verander. Wie sou kon droom dat ons mekaar in die Supermark van agter gesigmaskers en deur glas-afskortings sou groet, met ‘n botteltjie handreiniger as ekstra troos...

Wat is die Waarheid?

Wat is die Waarheid?

Ek is die weg, die waarheid en die lewe   Inleiding Wat is die waarheid? Vir duisende jare word die vraag al gevra; wat is die waarheid? Filosowe het honderde boeke hieroor geskryf. Wetenskaplikes het verskeie wetenskaplike metodes ontwikkel om seker te maak...

As daar geen Paasfees was nie

As daar geen Paasfees was nie

Tema: “As daar geen Paasfees was nie..?” Ds. Org van der Watt   Teks: 1 Kor. 15:12-20 Die ou mense, broers en susters, het altyd gesê: “As is verbrande hout…” En alhoewel ons dit weet en al te goed besef; Hoeveel keer hoor ons nie ander mense sê óf betrap ons...