Prioriteite
Ds Org vd Watt - 29 Maart 2020Prioriteite
Ds Org preek vir ons oor Prioritieite.
Kyk gerus na die Video vir die boodskap.
EREDIENSE
Nuutste Preke
Pinkster Dinsdag, 26 Mei 2020
Paulus se hoofdoel is om Christus-volgelinge aan te moedig om anders te wees omdat hulle in ‘n verhouding is met die Here Jesus Christus.
Pinkster Maandag, 25 Mei 2020
Paulus praat ernstig met Christus-volgelinge oor hulle lewe voor God. In hoofstuk 4 sê hy dit is ‘n nederige, afhanklike, afgesonderde lewe,
Pinkster Sondag, 24 Mei 2020
Volgelinge van Christus is anders as mense wat Jesus nie ken nie. Ons sien dit in die eerste sewe verse van Efesiërs 5.


