Sakramente

Kategese Graad 4-6, Sondag 16 Augustus 2020, Ds Ulrich Ohlhoff

Sakramente.

Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!!

Voor jy begin

Word eers stil en bid rustig tot die Here, gesels met Hom oor jou lewe, die week wat verby is, wat in jou hart en gedagtes leef en vra Hom om jou deur vandag se les te leer.

Skriflesing

Markus 14:22-25 en Matteus 28:19-20

Besprekingsvrae

1.     Wat beteken die doop vir jou?

2.     Wat beteken die nagmaal vir jou?

3.     Wat het jy al by ander mense oor die doop en nagmaal gehoor?

Uitdaging vir die week

Praat met jou ouers oor jou doop. Wanneer is jy gedoop en hoekom het hulle jou gedoop?

Graad 4 – 6

Vorige Lesse

Graad 4-6, Sondag 30 Augustus 2020

Graad 4-6, Sondag 30 Augustus 2020

Die liggaam van Christus Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek. Onthou ook om die week se uitdaging te doen!! Voor jy begin Word eers stil...

Graad 4-6, Sondag 23 Augustus 2020

Graad 4-6, Sondag 23 Augustus 2020

Ander Gelowe.
Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.

Graad 4-6, Sondag 2 Augustus 2020

Graad 4-6, Sondag 2 Augustus 2020

Vergifnis.
Welkom by vandag se les. Die video dien as inleiding vir die les. Daarna kan jy die res van die les deurlees en rustig die besprekingsvrae saam met jou gesin bespreek.