NG Gemeente Harrismith
Een in Liefde, Hart en Strewe is ons. Ligdraers in die Wêreld en Huisgesin van GodEredienste elke Sondag om 09:00
Hoek van Warden Str. en Piet Retief Str. Harrismith
Kategese
Kategese word elke Sondag om 10:00, direk na die erediens, in die jeugsentrum aangebied.
EREDIENSTE OM 09:00
Kom woon gerus ons eredienste by:
Elke Sondag om 09:00 in ons Kerkgebou.
Daaglikse Oordenkings
Ons leraars deel elke dag ‘n oggend oordenking met ons.
Een in Liefde, Hart en Strewe is Ons. Ligdraers in die Wêreld en Huisgesin van God .
KERK AKSIES
Raak gerus betrokke.
Eredienste
Kategese
Gebedsbyeenkomste
Koningskinders
Diens van Barmhartigheid
Kampe
Aksie 65+
Wyksbyeenkomste
Koor
KERK AKTIWITEITE
Ons sien uit na die volgende gebeurtenisse!

DIENSTE
Kom besoek gerus ons Eredienste elke Sondag
Erediens 09:00-09:45
Kategese 10:00-10:45
Kleuter en Kinderkerk
Tydens die erediens word daar ‘n aparte diens gehou vir kleuter en kinders tot graad 4. Bring hulle gerus na die Jeugsentrum voor die diens begin.
Koningskinders
Vir die laerskool leerders is daar elke Donderdag om 15:00 ‘n byeenkoms in die Jeugsentrum.
Gebedsbyeenkoms
Daar is ‘n gebedsbyeenkoms elke Vrydag oggend om 06:30 in die konsistorie. Almal welkom.
EREDIENS OPNAMES
Hier is die nuutste erediens opnames
Verloën jouself
Hierdie jaar gaan meer as ooit gekenmerk word deur groepe wat teenoor mekaar staan. Vanaf die kerk tot by die werk …
Tussen-tyd-mense roep Maranatha!
Ds Gert preek uit Matteus 34:36-44
Bedaar en erken dat Ek God is
Ds Ulrich preek uit Psalm 46 en Handelinge 7:54-60
Meer oor ons
Media
Kontak
Privacy Policy